southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Jurgens Fleetline - late 1997 model in Malmesbury, Western Cape for sale

Jurgens Fleetline - late 1997 model

Fabrikaat:
Outro
Model:
Ander
Jaar:
1997
Toestand:
Gebruik
Hierdie woonwa bied werklik baie, die voltent is vergroot , het canopy met sy kante, multi room, 6 maande terug gediens met nuwe gaslifts en rubbers geseel, nuwe matras op eiland bed. Daar was nooit in die karavaan gekook nie, stoof is verwyder. Penta grondseil en spaarwiel op bracketop sleepstang vas en vele meer.navrae : Nellis Lotz 083 778 7158 - Malmesbury

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape