southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

4x4 Infanta Kampeersleepwa met kombuistent in Malmesbury, Western Cape for sale

4x4 Infanta Kampeersleepwa met kombuistent

Beskrywing
Mylafstand: 4,000 kilometers
Jaar: 2007
Toestand: Gebruikte
Goed soos Nuut! - Uitmuntende netjiese toestand - 2007 - 4x4 Infanta Kampeersleepwa. Alluminium en net 420kg. Slaan maklik op en is hanteerbaar vir ouer persone.

Ekstra kombuistent met 3 vensters wat lekker beskerming bied aan die kombuis vir winddae. 'n 40 liter watertenk binne-in agterkant van wa. Groot dubbelbed met dik matras. Voldoende beligting oral in die wa. 2 Plaat gasstofie. Uit 'n vrou se oogpunt is dit die beste kampeersleepwa wat voel soos 'n tuiste en nie 'n klomp ammunisiekiste nodig nie - dit maak dit baie gemaklik en lekker!

Rede vir verkope: Kamp te min en wa word nie voldoende gebruik.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape